Alle aankope word deur die galery hanteer.
Pryse word verskaf op grond van die kode wat saam met die foto van die werk op die webblad verskyn.
Werke bly in die galery totdat bewys van betaling ontvang is.
Die galery is nie verantwoordelik vir aflewerings- of versendingsonkostes nie.
Klei werke kan ongelukkig nie versend word nie en moet by die galery afgehaal word.
All purchases are handled by the gallery.
Prices are supplied based on the code that appears next to the image of the work on the website.
Works remain in the gallery until proof of payment has been received.
The gallery is not responsible for delivery or shipping costs.
We regret clay works must be collected from the gallery as these cannot be shipped.