I am neither a potter nor a sculptor; I simply use clay to create a surface to draw on.

Although my clay work includes plates and jugs, they are not meant to be used, only displayed.

The clay work for sale is only available in my gallery in Pretoria.
Ek is nie ʼn pottebakker nie, ook nie 'n beeldhouer nie; ek gebruik klei slegs om 'n oppervlak te skep waarop ek kan teken.

Alhoewel my kleiwerk borde en bekers insluit, is dit nie gebruiksartikels nie, slegs bedoel vir vertoon.

Die kleiwerk wat te koop is, is net in my galery in Pretoria beskikbaar.
klei  clay