Uitstallings van nuwe werk word op 'n gereelde basis gehou.

Die galery huisves ook 'n permanente uitstalling van my kleiwerk asook geraamde en ongeraamde skilderye, monodrukke en tekeninge.
Exhibitions of new work are held on a regular basis.

The gallery is also home to a permanent display of my clay work as well as framed and unframed paintings, monoprints and drawings.
the gallery     3 / 3