Ook is daar goeters soos ruil-krale, 'n blikskoentjie wat Susan aandra, 'n uiltjie van Griekeland in plat metaal - 1970, ons was 'n jaar getroud.

Laprose ... van hulle gebruik ek, selfs by herhaling, van hulle vind ek net mooi.
There are also things like 'trading beads', a small tin shoe that Susan brought, a small owl from Greece in flat metal - 1970, we were married for one year.

Rag roses … I use them, even repeatedly, some of them I find just beautiful.
my world     2 / 4