olie  oil
Belgian linen is stretched for me by Schweickerdt. They also make the board on which I work and prepare it with gesso.

I prefer to work on both canvas and board as each has its own character.

Large canvases have to lie flat while they dry.

Generally I don't work from sketches. I start with a charcoal drawing directly on the canvas or board and start playing as soon as I am satisfied with the drawing.

Between work sessions time passes while the artwork rests.
Belgiese linne word vir my deur Schweickerdt gespan. So ook maak hulle die bord waarop ek werk en berei dit voor met gesso.

Ek verkies om op beide doek en bord te werk aangesien elkeen sy eie karakter het.

Groot doeke moet plat lê terwyl hulle droog word.

Oor die algemeen werk ek nie van sketse af nie. Ek begin op die doek of bord self met 'n houtskooltekening en begin speel sodra ek tevrede is met die tekening.

Tussen werksessies verloop daar tyd terwyl die kunswerk rus.